Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hlobane
Hlobane [boodskap #122171] |
So., 16 Desember 2018 14:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hlobane is 'n steenkoolmyndorp in Noord-Natal. In 1904 gestig toe die steenkoolveld geopen is, maar reeds in die vorige eeu bekend as 'n kraal waar hewige gevegte tydens die Zoeloe-oorlog van 1879 plaasgevind het. Die naam beteken, "'n Pragtige Plek".
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 00:19:21 UTC 2025
|