Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hlabisa
Hlabisa [boodskap #122170] |
So., 16 Desember 2018 14:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hlabisa is 'n dorp naby St. Luciabaai in Zoeloeland. In 1892 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 100 (50 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 12:37:32 UTC 2025
|