Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hertzogville
Hertzogville [boodskap #122153] |
Sun, 16 December 2018 14:19 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hertzogville is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat vernoem na die voormalige premier, generaal J.B.M. Hertzog. Die vernaamste bedryf is mielieboerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,586 (538 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:06 UTC 2025
|