Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herschelskool
Herschelskool [boodskap #122148] |
Sun, 16 December 2018 11:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Herschelskool is 'n bekende meisieskool op Feldhausen, Claremont, waar sir John Frederick William Herschel sy navorsing uitgevoer het. Die skool is in 1920 gestig en word as 'n private skool bestuur.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:58 UTC 2025
|