Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hamardale
Hamardale [boodskap #122076] |
Sa., 15 Desember 2018 12:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hamardale is 'n nywerheidsdorp tussen Pietermaritzburg en Durban. In 1960 gestig met die steun van die Nywerheid-ontwikkelingskorporasie as deel van die beleid van Grensnywerhede. Dit het 'n aansienlike hoeveelheid fabrieke.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:26:37 UTC 2025
|