Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grootvisrivier
Grootvisrivier [boodskap #122052] |
Sa., 15 Desember 2018 07:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Grootvisrivier is 'n rivier in Oos-Kaapland. Beroemd in Kaapse geskiedenis as grens tussen die koloniste en Xhosa-stamme. Ontspring in die Sneeuberg en vloei 300 myl voordat dit die Indiese Oseaan benoorde Port Alfred binnevloei. Takriviere sluit in Tarka-, Kleinvis-, Brak-, Doorn-, Koonap- en Katrivier. Cradock, Somerset-Oos en Fort Beaufort lê aan die Visrivier of sy takriviere. Die Visrivierbos is bekend vir sy wilde natuurlewe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:53:34 UTC 2025
|