Tuis » Taal » Ensiklopedie » Groenpootruiter (Tringa nebularia)
Groenpootruiter (Tringa nebularia) [boodskap #122042] |
Fri, 14 December 2018 19:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n groot trek-waadvoël aangetref in alle soorte vars- en brakwater in Suid-Afrika. Olyfgroen, met grysgroen bene en lang snawel effens na bo gedraai. Gewoonlik tussen kleiner waadvoëls. Sien Waadvoël en Ringnekduif. (kemphaan).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:10 UTC 2025
|