Tuis » Taal » Ensiklopedie » Greasy Slip
Greasy Slip [boodskap #122016] |
Fri, 14 December 2018 17:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Greasy Slip is 'n mineraal gevind in diamantpype tesame met blougrond. Geologies word dit beskryf as 'n kristalagtige kalk-karbonaat. Naam verkry vanweë sy seperige gevoel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:08 UTC 2025
|