Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bradleygras (Cynodon Bradleyi)
Bradleygras [boodskap #122008] |
Fri, 14 December 2018 06:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bradley Gras (Cynodon Bradleyi) is een van die gewildste grasperksoorte aan die Witwatersrand. 'n Droogtewerende oorjarige gras wat nie van saad nie, maar van oppervlaktestingels vermeerder. Vernoem na William Bradley, 'n Randse pionier, wat die gras kort na die Tweede Vryheidsoorlog gevind en gekweek het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:43:17 UTC 2025
|