Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grahamstown Journal
Grahamstown Journal [boodskap #122005] |
Fri, 14 December 2018 06:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Grahamstown Journal was 'n dagblad in Grahamstad wat van Desember 1831 tot 1919 bestaan het en toe saamgesmelt het met Grocott's Daily Mail. Dit is die bynaam, 'Settler's Bible' gegee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 11:45:44 UTC 2025
|