Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gordonsbaai
Gordonsbaai [boodskap #121983] |
Do., 13 Desember 2018 18:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gordonsbaai is 'n kusoord aan die noordelike kant van Valsbaai naby die Strand. Oorspronklik 'n vissersdorpie en vernoem na kolonel Jacob Gordon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,200 (800 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 03:59:52 UTC 2025
|