Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gorah
Gorah [boodskap #121977] |
Thu, 13 December 2018 15:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Gorah is 'n Boesman-musiekinstmment wat met die mond bespeel word. Gemaak van riet en 'n seningdraad wat oordwars gespan word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:34 UTC 2025
|