Tuis » Taal » Ensiklopedie » Golden Valley
Golden Valley [boodskap #121969] |
Thu, 13 December 2018 15:38 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Golden Valley kan na een van die volgende verwys:
1. Gebied in Oos-Kaapland langs die Groot Visrivier besuide Cookhouse. Bekende besproeiings- en vrugtedistrik.
2. Nedersetting naby Gatooma in Zimbabwe (Rhodesië), so genoem vanweë vroeëre goudmynbou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 13:46:25 UTC 2025
|