Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gogga
Gogga [boodskap #121967] |
Thu, 13 December 2018 15:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gogga is 'n woord van Hottentot-oorsprong wat in Suid-Afrika gebruik word om alle kruipende diere te beskryf. Ook figuurlik gebruik vir 'n skrikbeeld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:11 UTC 2025
|