Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gluck, Mev. Sarah
Gluck, Mev. Sarah [boodskap #121959] |
Do., 13 Desember 2018 15:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mev. Sarah Gluck was 'n posmeesteres van die dorp Lady Grey wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog geweier het om die Union Jack neer te haal toe die Boere die plek beset het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 13:32:21 UTC 2025
|