Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gijlswijk, Aartsbiskop Bernard Jordan
Gijlswijk, Aartsbiskop Bernard Jordan [boodskap #121941] |
Do., 13 Desember 2018 06:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aartsbiskop Bernard Jordan Gijlswijk was 'n Katolieke prelaat en eerste Apostoliese afgevaardigde na Suid-Afrika. Gebore in 1870 in Delft, Holland. Word as jong man priester en word later aartsbiskop. In 1923 kom hy na Suid-Afrika en beywer hom vir die ontwikkeling van alle soorte Katolieke inrigtings. Oorlede in 1944.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:27:09 UTC 2025
|