Tuis » Taal » Ensiklopedie » Giant's Castle
Giant's Castle [boodskap #121937] |
Thu, 13 December 2018 06:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Giant's Castle is 'n berg in die Drakensberge, naby Estcourt. Bekend vir sy natuurskoon. Vakansie-oord daar naby. Hoogte 10,878 voet. Daar is 'n wildreservaat van ongeveer 50,000 acres met verskeie soorte bokke, voëls, ens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:38 UTC 2025
|