Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geelstert (Seriola lalandii)
Geelstert (Seriola lalandii) [boodskap #121915] |
Tue, 11 December 2018 18:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geelstert (Seriola lalandii). Albakoor. 'n Baie gesogte eetvis wat tot 6 voet lank word en wat van Oktober af dwarsdeur die Kaapse somer voorkom by Port Nolloth, Kaap Agulhas en veral Valsbaai. Sterk en grasieus met 'n olyfgroen rug en geel-groen stert. Die Latynse benaming is ter ere van die Franse natuurkundige, Delalande, wat die Kaap in 1820 besoek het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:04:34 UTC 2025
|