Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geelgrond is 'n kenmerkende geologiese formasie wat in die diamantpype van Kimberley voorkom; dit lê bo-op die sogenaamde blougrond. Aanvanklik is geglo dat die diamante slegs in die geelgrond voorkom.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.