Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gatsrand
Gatsrand [boodskap #121909] |
Tue, 11 December 2018 06:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gatsrand is 'n reeks heuwels benoorde Potchefstroom in Wes-Transvaal waar die beroemde Boereleier, kommandant Danie Theron, in die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het. 'n Monument is ter ere van hom is daar opgerig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:42 UTC 2025
|