Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gariep
Gariep [boodskap #121901] |
Tue, 11 December 2018 05:49 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gariep is die Hottentotnaam vir die Oranjerivier. Dit is die grootste rivier in Suid-Afrika. Dit ontspring in die Drakensberge van Lesotho en mond by Alexanderbaai in die Atlantiese Oseaan uit. In Lesotho word die rivier die Senqu genoem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:38:28 UTC 2025
|