Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ganspan
Ganspan [boodskap #121898] |
Tue, 11 December 2018 05:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ganspan is 'n dorp naby Warrenton, Kaapland. 'n Groot ammunisiemagasyn is vir die Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog daar naby opgerig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,900 (Blankes 1,250).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:11 UTC 2025
|