Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gamtoosrivier
Gamtoosrivier [boodskap #121892] |
Tue, 11 December 2018 05:30 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Gamtoosrivier ontspring in die Sneeuberg. Sy naam is afgelei van die Khoikhoiwoord wat 'water' beteken. Boloop bekend as die Kariega; naby Winterhoek word dit die Grootrivier en onderkant daardie punt die Gamtoos. 350 myl van sy oorsprong af vloei dit naby Humansdorp by St. Francisbaai in die see.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 14:40:16 UTC 2025
|