Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fosfaat
Fosfaat [boodskap #121852] |
Sun, 09 December 2018 19:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fosfaat is 'n mineraal wat in bemestingstof gebruik word en wat aangetref word in Noord-Transvaal, Wes-Kaapland en Natal. Met staatshulp is groot installasies by Phalaborwa en ook naby Kaapstad opgerig vir die behandeling van die produk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 05:54:11 UTC 2025
|