Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Selwyn
Fort Selwyn [boodskap #121849] |
Sun, 09 December 2018 19:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Selwyn is 'n nasionale monument in Grahamstad. Deel van die oorspronklike militêre verdediging van die stad, opgerig in 1835. Nou in Botaniese Tuin. Vernoem na kaptein C.J. Selwyn, wat van 1835 tot 1841 daar in bevel was van die Royal Engineers.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:04:26 UTC 2025
|