Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Cunynghame
Fort Cunynghame [boodskap #121837] |
Sun, 09 December 2018 15:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Cunynghame is 'n saagmeulsentrum tussen Oos-Londen en Queenstown. Oorspronklik 'n militêre pos en vernoem na luitenant Cunynghame wat in bevel was. 'n Groot plantasie omring die plek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:54 UTC 2025
|