Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Burger
Fort Burger [boodskap #121836] |
Sun, 09 December 2018 15:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Burger (ook bekend as Burgersfort) is 'n dorp in Oos-Transvaal. Gestig as 'n versterkte buitepos in die Sekoekoenie-oorlog van 1876 en vernoem na president T.F. Burgers van die Suid-Afrikaanse Republiek. In bevel was kaptein Von Schlickmann, 'n Duitse offisier, wat daarna deur die naturelle doodgemaak is. Asbes en chroom word daar naby ontgin.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:34 UTC 2025
|