Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Brown
Fort Brown [boodskap #121835] |
Sun, 09 December 2018 15:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Brown is 'n dorp naby Grahamstad in Oos-Kaapland. Gestig as 'n militêre pos tydens die Grensoorlog van 1835, en vernoem na luitenant Brown van die 75ste Regiment. Later was dit 'n polisie- en bandietenedersetting.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:43:10 UTC 2025
|