Tuis » Taal » Ensiklopedie » Florisbad
Florisbad [boodskap #121828] |
Sun, 09 December 2018 14:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Florisbad is 'n gesondheidsoord in die Oranje-Vrystaat; bekend vir sy warmwaterbronne en vernoem na die oorspronklike eienaar, Floris Venter. In dié omgewing is die beroemde Florisbad-skedel van die primitiewe mens ontdek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 05:05:29 UTC 2025
|