Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Wat is 'n muidjie?
Wat is 'n muidjie? [boodskap #95021] Vr, 16 Julie 2004 07:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die muidjie van huidjie en muidjie?
--
Groetnis
Annette
Re: Wat is 'n muidjie? [boodskap #121784 is 'n antwoord op boodskap #95021] So, 09 Desember 2018 08:11 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die Afrikaanse uitdrukking "met huidjie en muidjie" kom van die Nederlandse "hutje en (met) mutje".
Dit beteken alles, heeltemal, die hele kaboedel/pakkasie, sak en pak.

"Hutje" is 'n ou woord vir 'n mandjie of korf.
"Mutje" is 'n verbastering vir mud, 'n ou inhoudsmaat vir droë ware.

Voorbeelde:

1. Sy het huidjie en muidjie vir die week se vakansie ingepak (alles wat sy kon).
2. Die kat het die muis met huidjie en muidjie opgevreet (volledig, sodat daar niks oorgebly het nie).
Vorige onderwerp: Nuwe Feit: toebroodjie
Volgende onderwerp: Afrikaanse spraaksintese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:58:24 MGT 2024