Tuis » Taal » Ensiklopedie » Essehout
Essehout [boodskap #121772] |
Sun, 09 December 2018 06:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Essehout is 'n algemene Suid-Afrikaanse naam vir Ekebergia capensis. Word gebruik vir skrynwerk. Daar is twee soorte - rooi en wit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:06 UTC 2025
|