Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eloff, Fanie (Stephanus)
Eloff, Fanie (Stephanus) [boodskap #121748] |
Sat, 08 December 2018 18:00 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fanie (Stephanus) Eloff was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer. In 1885 in Transvaal gebore, en verwant aan president Kruger. Studeer in Europa waar hy 'n kenmerkende en delikate styl ontwikkel wat sowel hier as in die buiteland groot waardering uitlok. In 1947 in Pretoria oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 16:33:04 UTC 2025
|