Tuis » Taal » Ensiklopedie » Edenvale
Edenvale [boodskap #121722] |
Sat, 08 December 2018 12:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Edenvale is 'n dorp naby Germiston, Transvaal. In 1903 gestig. Dit is 'n nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 30,306 (10,704 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:05 UTC 2025
|