Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dysselsdorp
Dysselsdorp [boodskap #121712] |
Sat, 08 December 2018 05:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dysselsdorp is 'n dorp in die Klein Karoo aan die voet van die Kamanassieberge naby Oudtshoorn, Kaapland. In 1838 as 'n sendingstasie deur die Londense Sendinggenootskap gestig. Die N12-nasionale pad gaan naby Dysselsdorp verby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,225 (34 Blankes)
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 22:34:53 UTC 2025
|