Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dwergpapegaai
Dwergpapegaai [boodskap #121710] |
Sat, 08 December 2018 05:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die dwergpapegaai of parkiet (Agapornis roseicollis) is 'n klein papegaai en die enigste Suid-Afrikaanse dwergpapegaai. Hulle hou in droë landskap en word deur die naturelle beskou as 'n gids na water.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:05 UTC 2025
|