Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dutchman
Dutchman [boodskap #121704] |
Sat, 08 December 2018 04:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dutchman kan na een van die volgende verwys:
1. Die naam wat deur diamantdelwers aan 'n soort kwarts gegee is wat soos 'n ongeslypte diamant lyk.
2. Neerhalende of spottende term vir 'n wit Afrikaanssprekende persoon.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:17:05 UTC 2025
|