Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dukuza
Dukuza [boodskap #121690] |
Fri, 07 December 2018 14:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dukuza was die hoofkraal van die Zoeloekoning, Tsjaka. Gestig nadat hy in 1818 die troon bestyg het. In sy bloeityd was daar 'n bevolking van duisende.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:29 UTC 2025
|