Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dronkgras is 'n volksnaam vir verskeie soorte gras, insluitende
(1) Melica decumbeus Thunb, en
(2) Equisetum ramosissium,
wat 'n halfverlammende uitwerking op beeste het.
Sien Klossiegras.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.