Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIE WET EN ORDE
Re: DIE WET EN ORDE [boodskap #12164] Sa, 17 Januarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Spy" writes: > Die wet en orde wan weleer is nou niks werd nie.....moet nie verbaas wees
> nie .....
>
> Op maandag 12 januarie 1998 het 'n sekerlike sersant hier opgedaag om 'n
> werknemer te vra om in 'n diefstal saak van R98.00 te getuig........
> die saak was in november 1996 aanhandig gemaak.....

Ha,ha, SPY. Wat speel jy, onnosele white trash
Engelsman hier op die Afrikaanse nuusgroep? Hoe
weet ek jy is Engelssprekend? (Of anders kan jy
nog Engels, nog Afrikaans korrek praat.) Dis omdat
jy praat van 'n " sekerlike sersant." Ek het vir
teveel Engelse Afrikaans geleer om nie hierdie
lompe onkundige Afrikaans te herken nie.

Die korrekte Afrikaans is " 'n sekere sersant."
"Sekerlik" beteken "definitely, surely."

Dit moet ook wees: " Die saak is... aanhangig gemaak."

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: GLOUDINA get a LIFE
Volgende onderwerp: Viljoen se amnestie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:26:35 MGT 2024