Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dolly (Wasstamper)
Dolly [boodskap #121639] |
Wed, 05 December 2018 06:39 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dolly (wasstamper) is 'n ligte stamper wat in die ou dae gebruik is om gouddraende rots op die Suid-Afrikaanse goudveld te vergruis. Dit het sy oorsprong in Australië, maar die naam is van Suid-Afrikaanse oorsprong.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:58:11 UTC 2025
|