Tuis » Taal » Ensiklopedie » Döhne (Doehne)
Döhne [boodskap #121637] |
Wed, 05 December 2018 06:36 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Doehne (gewoonlik Dohne geskryf) is 'n dorp naby Stutterheim in Oos-Kaapland langs die N6-hoofweg. Vernoem na eerw. J.L. Döhne van die Berlynse Sending-genootskap en in 1857 gestig vir lede van die Duitse Legioen. Dit is 'n boerderysentrum. Die spoorlyn vanaf Oos-Londen het Döhne in 1874 bereik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:08:09 UTC 2025
|