Tuis » Taal » Ensiklopedie » Devlin-Kommissie
Devlin-Kommissie [boodskap #121611] |
Di., 04 Desember 2018 06:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Devlin-Kommissie was 'n kommissie van ondersoek wat op 6 April 1959 onder voorsitterskap van regter Devlin aangestel is om verslag te doen oor die onluste in Njassaland (Malawi). Die oorsake van die politieke- en rassewrywing is omvattend behandel in sy verslag waarin hy ook die noodmaatreëls van die owerheid goedkeur. Dit is op 23 Julie 1959 uitgereik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 18:55:38 UTC 2025
|