Tuis » Taal » Ensiklopedie » Devitt, Harold Napier
Devitt, Harold Napier [boodskap #121610] |
Di., 04 Desember 2018 06:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Harold Napier Devitt was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. In 1873 in Engeland gebore en kom in 1889 na Suid-Afrika. Doen regswerk en veg ook in die Tweede Vryheidsoorlog. Sluit in 1901 aan by die Transvaalse staatsdiens. Word aangestel as magistraat. Dek 'n wye veld oor Suid-Afrikaanse geskiedenis en voltooi ook boeke oor sy herinneringe. Oorlede in 1954.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 03:26:14 UTC 2025
|