Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Afrikaanse webskakels (Rits saam met ons deur die kuberruimte)
Afrikaanse webskakels [boodskap #121605] Ma., 03 Desember 2018 19:15 na volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 48
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Daar is talle pragtige Afrikaanse webtuistes op die internet en ons sal hulle êrens moet begin lys. Die pos is so 'n poging en basies 'n voortsetting van wat jare gelede op dieknoop.co.za begin is. Hierdie skakels sal hopelik later 'n meer prominente plek op die webwerf kry. Tot dan, pos gerus u skakels hier onder.

Kom ons begin met webwerwe wat hierheen skakel:

Blik - 'n aktiewe indeks van Afrikaans op die ope web
https://blik.co.za/item/8927

Rieme - die Afrikaanse soekmasjien
http://www.rieme.co.za/ (kategorie internetportale)

Ditsem Nuus - die nuus wat saakmaak
http://www.ditsem.net/

Openlanguages - leer Afrikaans gratis aanlyn
http://www.openlanguages.net/afrikaans
Re: Afrikaanse webskakels [boodskap #129017 is 'n antwoord op boodskap #121605] Vr., 03 Januarie 2020 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4590
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nuus:
https://nuusflits.com/
https://www.dievryburger.co.za/
https://maroelamedia.co.za/
https://www.netwerk24.com/

Vermaak:
https://strooming.jouafrikaans.co.za/
https://www.luistervinkstories.co.za/

Kennis:
https://weet.co.za/
https://wereldomons.co.za/
https://wikipedia.co.za/

Kultuur:
https://atkv.org.za/
https://vryheidstigting.org/

Afrikaans:
https://www.beterafrikaans.co.za/
https://viva-afrikaans.org/

Versekering:
https://www.virseker.co.za/

Soeknet:
https://www.soeknet.co.za/
Re: Afrikaanse webskakels [boodskap #149114 is 'n antwoord op boodskap #129017] Wo., 13 Augustus 2025 07:47 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 543
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Stuurwiel - vind jou volgende motor
https://stuurwiel.changecars.co.za/
Vorige onderwerp: Baie dankie Gesellig
Volgende onderwerp: Huisreëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 11:13:47 UTC 2025