Tuis » Taal » Ensiklopedie » Delportshoop
Delportshoop [boodskap #121594] |
Mon, 03 December 2018 17:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Delportshoop is 'n delwersdorp naby Barkly-Wes in die Kaapprovinsie. Die dorp het in die 1870's ontstaan en spoeldiamante word steeds in die gebied herwin. Dit is op die R31-hoofpad, by die Vaalrivier en baie naby die samevloeiing van die Vaal- en die Hartsriviere. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,808 (386 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 19:25:01 UTC 2025
|