Tuis » Taal » Ensiklopedie » Delmas
Delmas [boodskap #121593] |
Mon, 03 December 2018 16:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Delmas is 'n dorp naby Springs in die Transvaal (Mpumalanga), oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,307 (1,704 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:13:05 UTC 2025
|