Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dale College
Dale College [boodskap #121549] |
Sa., 01 Desember 2018 19:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dale College is 'n groot seunskool in King William's Town, Kaapprovinsie. Gestig in 1877 en vernoem na sir Langham Dale, Superintendent-generaal van Onderwys aan die Kaap.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 00:33:11 UTC 2025
|