Tuis » Taal » Ensiklopedie » Connaught, Prins Arthur van
Connaught, Prins Arthur van [boodskap #121508] |
Sa., 01 Desember 2018 14:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Prins Arthur van Connaught was die derde Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Seun van die Hertog van Connaught. Gebore in Windsor in 1883. Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en Hoë Kommissaris van 1920 tot 1924. Oorlede in 1938.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 04:51:20 UTC 2025
|