Tuis » Taal » Ensiklopedie » Coligny
Coligny [boodskap #121499] |
Sat, 01 December 2018 11:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Coligny is 'n dorp in Wes-Transvaal. Gestig in 1918 en vernoem na Gaspard de Coligny, beroemde 16de eeuse Hugenootleier in Frankryk. Belangrike mieliestreek. Diamantdelwery het van tyd tot tyd in die omgewing plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,287 (1,269 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 26 17:24:11 UTC 2025
|