Tuis » Taal » Ensiklopedie » Colenso, Harriette Emily
Colenso, Harriette Emily [boodskap #121496] |
Sa., 01 Desember 2018 11:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Harriette Emily Colenso was 'n kampvegter vir die Zoeloes en dogter van biskop J.W. Colenso. Gebore in Engeland en kom in 1855 na Natal. Aktief op politieke gebied. Na die Zoeloe-opstand in 1906 speel sy 'n leidende rol in die organisering van die verdediging van Dinizulu, die Zoeloe-opperhoof.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:41:51 UTC 2025
|